send link to app

Wolkskool app for iPhone and iPad


4.2 ( 8192 ratings )
Entertainment Education
Developer: Psybergate
Free
Current version: 9.8, last update: 6 years ago
First release : 16 Mar 2017
App size: 35.41 Mb

Wolkskool is Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse-wolkskool op jou slimfoon of tablet. In hierdie app kan jy vir 24 uur ’n dag verskeie lesse vanuit die skool KABV kurrikulum in Afrikaans kyk. Die kanale op die app sluit tans in: TVAW – Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers se 24 uur Wiskundekanaal. Wiskunde lesse vir leerlinge van graad 4 tot 12.